Use APKPure App
Get Is Ek Woorde Raai Spelletjie old version APK for Android
नशे की लत शब्द अनुमान लगाने वाला गेम, जितना अधिक खिलाड़ी, खेल को अच्छे खेलें
Met sewe kategorie om van te kies, flieks, liedjies, uitvindsels, dorpe. Jy moet die foon teen jou voorkop sit en jou span lede moet die woord aan jou verduidelik, sonder om die woord te sê. As jy reg raai flip die foon na jou regterkant, dit sal jou telling laat aanskuif en jy jou 'n nuwe woord gee. As jy nie die woord kan regkry nie, flip die foon na jou linkerkant en jy sal 'n nuwe woord kry, maar niks sal by jou telling gevoeg word nie.
Spanlede mag nie:
Die naam op die kaarte sê nie
Enige klink soos, gebruik nie
Geen rym met, gebruik nie
Mag ook nie na ʼn item wys nie
Teken of verwys na 'n letter van die alfabet of getal nie
Last updated on Nov 20, 2018
Sound effect added
द्वारा डाली गई
Asfi Red
Android ज़रूरी है
Android 4.1+
श्रेणी
रिपोर्ट
Is Ek Woorde Raai Spelletjie
1.1 by ToepWinkel
Nov 20, 2018